Huidige (verdiskonteerde) waarde is 'n toekomstige hoeveelheid geld wat verdiskonteer is om die huidige waarde weer te gee, asof dit vandag bestaan.
Die huidige waarde is altyd minder as of gelyk aan die toekomstige waarde, want geld het potensiaal om rente te verdien.